Текст песни




Jessie ek onthou toe ons nog kinders was.
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag.
Drome gedroom in die lang gras by die vlei.
Hoe ons eendag groot sou word.
En altyd saam wees Jessie ek en jy.
Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een.
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou.
Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou.
Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel.
As ek ek is op my knieë, net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou.
Jessie ek onthou nog daardie eerste soen.
Jou se bruin agter die paviljoen.
Die wind. die son. jou mond.
Jy het gevra of ek van jou hou?
Ek lief jou Jessie my baby ek dit nou.
Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een.
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou.
Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou.
Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel.
As ek ek is op my knieë, net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou.
Jessica!
Instrumenteel
Jessica!
Jessica!
Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel.
As ek ek is op my knieë net oor jou.
Jessica!
En toe dit lig word was jy warm om my gevou.
Jessica!



Авторы: Nikolaus Presnik


Ray Dylan - Die Platinum Reeks
Альбом Die Platinum Reeks
дата релиза
17-03-2017

1   Haar Liefde (with Ray Dylan)
2   Jessica
3   Dis Verby
4   Hokaai Stoppie Lorrie
5   Seblief
6   My Angel Face
7   Ek Sal Jou Moet Laat Gaan
8   Crazy Lief Vir Jou
9   Koning van Harte
10   Hier Binne - Klop 'n Boere Hart
11   Breek die Ys
12   Verskietende Sterre
13   Warm Girls En Koue Bier
14   Ons Soek net Country
15   Wys My Hoe
16   Harte Van Goud
17   Reënboog
18   My Hart Klop Hard
19   Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He
20   Hierdie Skoen Gaan Pas
21   Kom Ons Staan Saam
22   Cleopatra
23   Ek Het Jou Nodig
24   Soek Jou Hier, Soek Jou Daar
25   Sneeuprinses
26   Reg Hier In die Middel
27   Jy Was Reg Bokkie Baby
28   Wanneer laas
29   Maar as Jy Weg Moet Gaan
30   Hurricane Jenny
31   Ek's Verlief Op Jou
32   7 Dae 7 nagte
33   Vat My Hand
34   Verslaaf Aan Jou
35   Jy Maak My Mal
36   Ek Wens Jy'S Myne
37   Die Hemel Treur
38   Heeltemal Niks
39   Laat ons Liefde Val Soos Reën
40   Die Lekker Ou Wals




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка