Ray Dylan - Hier Binne - Klop 'n Boere Hart текст песни

Текст песни Hier Binne - Klop 'n Boere Hart - Ray Dylan



Al het ek nie n plaas nie
Ek ry darem n BMW
Want my pa was mos te arm
Om n plaas vir my te gee
Nou bly ek op die dorp
En ek vry maar n bietjie rond
Want ek kan nie meer wag nie
Om n goeie pa te word
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Daar was mos n Engelse antie
En sy wou he ek moet haar dogter trou
Excuse for me, my Antie
I'm looking for a boerevrou
Nou sit ek in die kroeg op Verlange
En ek wonder waar ek haar gaan kry
My bakgat boerebekkie
Wat in my eie taal kan vry
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Instrumenteel
Nou droom ek van my Bekkie
Wat in Afrikaans kan soen
Met die mooiste toppie
En die korste rokkie
Wat alles vir my kan doen
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne
Hier binne klop n boerehart
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat
Ja ek soek na my boerebekkie
Om hierdie boerseun se hart te vat



Авторы: Brendon Marc, Dylan Ray, Kleinhans Ernst, Nest Freddy


Ray Dylan - 'n Spesiale Aand Met Ray Dylan
Альбом 'n Spesiale Aand Met Ray Dylan
дата релиза
06-12-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.