Ray Dylan - Wys My Hoe текст песни

Текст песни Wys My Hoe - Ray Dylan



Ek wil aan jou raak
my mag ek maar?
Kom ons hou op praat
Ek wil jou lippe smaak
Hoe om jou vas te hou (Jou vas tehou)
Hoe gaan ons liefde bou? (Hoe gaan ons liefde bou)
Hoe gaan ek jou verstaan? (Hoe gaan ek jou verstaan)
Hoe kan ons liefde verder gaan?
Wys my hoe
Werk jou hart in die donker nag
Wys my hoe
Werk jou hart in die helder dag
Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen)
Ek wil jou graag leer ken
Wys my hoe
Wys my hoe
Ek wil als van jou weet
Jy moet dit nooit vergeet
Wys my 'n bietjie meer
Ek wens jy wil my leer
Hoe om jou vas te hou? (Hoe om jou vas te hou)
Hoe gaan ons liefde bou? (Hoe gaan ons liefde bou)
Hoe gaan ek jou verstaan? (Hoe gaan ek jou verstaan)
Hoe kan ons liefde verder gaan?
Wys my hoe
Werk jou hart in die donker nag
Wys my hoe
Werk jou hart in die helder dag
Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen)
Ek wil jou graag leer ken
Wys my hoe
Wys my
Kry jy partykeer daai gevoel
Of fool jy my? (Fool jy my)
Moenie vir my nie baby
Wys vir my (Baby wys vir my)
Baby wys vir my (Baby wys vir my)
Baby wys vir my (Baby wys vir my)
Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen)
Ek wil jou graag leer ken
En wys my hoe
Wys my hoe
Wys my hoe
Werk jou hart in die donker nag?
Wys my hoe
Werk jou hart in die helder dag?
Ek wil jou hartjie wen (Ek wil jou hartjie wen)
Ek wil jou graag leer ken
Wys my hoe
Baby wys my hoe




Ray Dylan - Hokaai Stoppie Lorrie
Альбом Hokaai Stoppie Lorrie
дата релиза
24-02-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.