Текст песни

Lees jy my gedagtes?
Jy weet klaar wat ek van jou wil hê.
Wat ek soek en wat ek als wil sê.
Wo-oh
Wo-oh
Maak nou vol my beker.
Net 'n kyk en ek loop maklik oor.
Dis net jy wat my so kan bekoor.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
Instrumenteel
Vergeet van al die redes.
Wie ek is en of jy my verstaan.
Vat my nommer en gee vir my jou naam.
Wo-oh
Wo-oh
Vanaand 'n nuwe blaadjie.
Gee die pas ek volg kort op jou spoor.
Dis amazing hoe jy met my toor.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
Instrumenteel
O, breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
Breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
Ek Breek.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.

Авторы: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Ray Dylan

Ray Dylan - Die Platinum Reeks
Альбом Die Platinum Reeks
дата релиза
17-03-2017

1   Haar Liefde (with Ray Dylan)
2   Jessica
3   Dis Verby
4   Hokaai Stoppie Lorrie
5   Seblief
6   My Angel Face
7   Ek Sal Jou Moet Laat Gaan
8   Crazy Lief Vir Jou
9   Koning van Harte
10   Hier Binne - Klop 'n Boere Hart
11   Breek die Ys
12   Verskietende Sterre
13   Warm Girls En Koue Bier
14   Ons Soek net Country
15   Wys My Hoe
16   Harte Van Goud
17   Reënboog
18   My Hart Klop Hard
19   Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He
20   Hierdie Skoen Gaan Pas
21   Kom Ons Staan Saam
22   Cleopatra
23   Ek Het Jou Nodig
24   Soek Jou Hier, Soek Jou Daar
25   Sneeuprinses
26   Reg Hier In die Middel
27   Jy Was Reg Bokkie Baby
28   Wanneer laas
29   Maar as Jy Weg Moet Gaan
30   Hurricane Jenny
31   Ek's Verlief Op Jou
32   7 Dae 7 nagte
33   Vat My Hand
34   Verslaaf Aan Jou
35   Jy Maak My Mal
36   Ek Wens Jy'S Myne
37   Die Hemel Treur
38   Heeltemal Niks
39   Laat ons Liefde Val Soos Reën
40   Die Lekker Ou Wals

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка