Текст песни




Die maan gooi klippe om my hart vanaand.
Dis donker hier en net 'n straatlig brand.
Jou woorde, waai om my.
Ek dwaal en ek soek 'n bietjie hoop vanaand.
Die koue nag vat my aan my linkerhand.
Jou warmte, weg van my.
Die reuk van die reën op die teerpad praat.
Van smeek en trane van hoogverraad.
Ek voel jou, rondom my.
As alles net weer reg en heel kon wees.
As jy my kon vergewe of my siel kon lees.
Ek voel jou, naby my.
Glo jy regtig ons liefde is verby?
Ek het jou nodig, ek het jou lief.
Ek skryf die woorde, in hierdie brief.
Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet.
Dat ek jou nooit sal vergeet.
Ek het jou nodig, ek het jou lief.
Ek skryf die woorde, in hierdie brief.
Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet.
Dat ek jou nooit sal vergeet.
Om terug te keer na 'n doodloopstraat.
Om dinge te wat jou seer sal maak.
My woorde, draai om my.
Jou arms om my lyf en jy soen my weer.
Sou jy my kon liefhê vir die laaste keer.
Jou asem, naby my.
Die reuk van die reën op die teerpad praat.
Van smeek en trane van hoogverraad.
Ek voel jou, rondom my.
As alles net weer reg en heel kon wees.
As jy my kon vergewe of my siel kon lees.
Ek voel jou, naby my.
Glo jy regtig ons liefde is verby?
Ek het jou nodig, ek het jou lief.
Ek skryf die woorde, in hierdie brief.
Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet.
Dat ek jou nooit sal vergeet.
Instrumenteel
Ek het jou nodig, ek het jou lief.
Ek skryf die woorde, in hierdie brief.
Oh-ho-oh
Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet.
Dat ek jou nooit sal vergeet.
Ek het jou nodig, ek het jou lief.
Ek skryf die woorde, in hierdie brief.
Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet.
Dat ek jou nooit sal vergeet.
Ek kan jou nooit vergeet.
Ek sal jou nooit vergeet.
Ek kan jou nooit vergeet.
Ek het jou nodig.



Авторы: Bernd Dietrich, Matthias Reim


Ray Dylan - Die Platinum Reeks
Альбом Die Platinum Reeks
дата релиза
17-03-2017

1   Haar Liefde (with Ray Dylan)
2   Jessica
3   Dis Verby
4   Hokaai Stoppie Lorrie
5   Seblief
6   My Angel Face
7   Ek Sal Jou Moet Laat Gaan
8   Crazy Lief Vir Jou
9   Koning van Harte
10   Hier Binne - Klop 'n Boere Hart
11   Breek die Ys
12   Verskietende Sterre
13   Warm Girls En Koue Bier
14   Ons Soek net Country
15   Wys My Hoe
16   Harte Van Goud
17   Reënboog
18   My Hart Klop Hard
19   Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He
20   Hierdie Skoen Gaan Pas
21   Kom Ons Staan Saam
22   Cleopatra
23   Ek Het Jou Nodig
24   Soek Jou Hier, Soek Jou Daar
25   Sneeuprinses
26   Reg Hier In die Middel
27   Jy Was Reg Bokkie Baby
28   Wanneer laas
29   Maar as Jy Weg Moet Gaan
30   Hurricane Jenny
31   Ek's Verlief Op Jou
32   7 Dae 7 nagte
33   Vat My Hand
34   Verslaaf Aan Jou
35   Jy Maak My Mal
36   Ek Wens Jy'S Myne
37   Die Hemel Treur
38   Heeltemal Niks
39   Laat ons Liefde Val Soos Reën
40   Die Lekker Ou Wals




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка