Riaan Benade - Hierdie Keer текст песни

Текст песни Hierdie Keer - Riaan Benade



Ek wil nog een keer
Voel hoe jou hare my streel
Al is dit net een keer
Wat ek kan voel hoe jy steel
Aan elke ding wat my pla
En elke las wat ek dra
Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee
Hierdie keer
En ek wil nog een keer
Luister na als in jou seer
Al hoor ek net een keer
Daar is nog kans vir ons twee
Want elke woord wat ek laai
Was ′n duisend keer omgedraai
Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee
Hierdie keer
Wil jy voel hoe ek steel?
Aan elke ding wat jou pla
En elke las wat jy dra
Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee
Hierdie keer



Авторы: Riaan Benade


Riaan Benade - Spontaan
Альбом Spontaan
дата релиза
28-08-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.