Riaan Benade - Lieg Vir My текст песни

Текст песни Lieg Vir My - Riaan Benade



ek's 'n loslap
Jy ken my soort en hou jou slim
Ek kan ook mishap
Val oor my woorde hoekom dink jy ek sing
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al hul vra maak nie seer nie
Die waarheid doen
So lieg vir my
Vry my asof ek jou alles is
Jou alles is
En lieg vir my
Maak asof jou lyf my lyf gaan mis
My lyf gaan mis
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
Wie's nou die loslap
Ons is weer terug by die begin
Klip kan ook bloed tap
Perd by die water kan jou net tot hier bring
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al hul vra maak nie seer nie
Die waarheid doen
So lieg vir my
Vry my asof ek jou alles is
Jou alles is
En lieg vir my
Maak asof jou lyf my lyf gaan mis
My lyf gaan mis
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al hul vra maak nie seer nie
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al hul vra maak nie seer nie
Die waarheid doen
So lieg vir my
Vry my asof ek jou alles is
Jou alles is
En lieg vir my
Maak asof jou lyf my lyf gaan mis
My lyf gaan mis
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
Hmmm
En lieg vir my



Авторы: Riaan Benade


Riaan Benade - Spontaan
Альбом Spontaan
дата релиза
28-08-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.