Riana Nel - Huistoe текст песни

Текст песни Huistoe - Riana Nel



Ek′t nie gedink dit sou my breuk
Bitter koue laat my beter weet
Jou stem verander
En my verlange laat my soek na jou gesig
Die wolke vou rondom die maan
Ek sal jou liefhê soos die laaste man
Maar al die meters en kilometers
Tussen jou en my bestaan
Ek't nie gedink ek sal jou so mis nie
Oor die grense waar my hart rus nie



Авторы: Ewald Coleske, Riana Nel


Riana Nel - Die Regte Tyd
Альбом Die Regte Tyd
дата релиза
15-05-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.