Riana Nel - Meer As 'N Vriend текст песни

Текст песни Meer As 'N Vriend - Riana Nel



En ek voel as
Verewig wie sal nou kon gedink het
Dat ons nie meer sou sweef op die vlerke van verlief wees nog n koppie koffie se jy ken my vrees
En jy sien alles
En alles binne in my word wakker
As jy naby my staan
Jy weet alles
En alles word raak te veel vir my vanaand
En ek bewe
Want dit is wat jy aan my doen
Is daar n rede om jou nie te soen
En voel jy nie dieselfde nie
Jy′t gesê jy verstaan
Vergewe my
As jy dink dat ek my hart mislei
Jy is meer as n vriend vanaand
Dis n maand lank wat gebeur het
Wie sou nou kon gedink het
Dat die wind sou draai
In n oomblik van alleen wees
Dalk net te hartkoppig en myhart verraai
Want jy sien alles
En alles binne in my word wakker
As jy naby my staan
Jy weet alles
En alles raak te veel vir my
Vanaand
En ek bewe
Want dit is wat jy aan my doen
Is daar n rede om jo ni te soen
N voel jy nie dieselfde nie
En toe se jy jyt verstaan
Vergewe my
As jy dink dat ek jou hart mislei
Daar was n oomblik om weer hoop te kry
Ek weet ek het jou seer gemaak
Jy is meer as n vriend vanaand
X2



Авторы: Ewald Coleske, Riana Nel


Riana Nel - Die Regte Tyd
Альбом Die Regte Tyd
дата релиза
15-05-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.