Riana Nel - Sal By Jou Staan текст песни

Текст песни Sal By Jou Staan - Riana Nel



Soms vat dit jare vir mens om te kan verander.
Ek weet daar was dalk n oomblik wat
Jy gedink het alles so dieselfde bly.
Maar soms vat die jare om jou hart weer te kan
Herinner dat alles wat jy gehad het nie verlore hoef te gaan
Want ek sal by jou staan ek sal jou hand
Nooit laat gaan nie, elke tree by jou wees.
En selfs al sou ek dit nie verstaan
Nie ek sal jou nooit kan laat gaan nie.
Ek sal altyd by jou wees.
Een in gees.
Jys nooit alleen en jy sal nooit wees
Soms vat dit maande om wat was weer te kan her skrywe,
Maar glo my dis so die moeite werd om aan hou te probeer.
En selfs as jy struikel, jou wêreld in mekaar tuimel,
Weet net dat wat hierna sal kom dit alles beter maak.
Want ek sal by jou staan ek sal jou hand
Nooit laat gaan nie, elke tree by jou wees.
En selfs al sou ek dit nie verstaan
Nie ek sal jou nooit kan laat gaan nie.
Ek sal altyd by jou wees.
Een in gees.
Jys nooit alleen en jy sal nooit wees
Want ek sal by jou staan ek sal jou hand
Nooit laat gaan nie, elke tree by jou wees.
En selfs al sou ek dit nie verstaan
Nie ek sal jou nooit kan laat gaan nie.
Ek sal altyd by jou wees.
Een in gees.
Jys nooit alleen en jy sal nooit wees
Een in gees jys nooit alleen en jy sal nooit wees...



Авторы: Riana Nel


Riana Nel - Jy Sal Weet
Альбом Jy Sal Weet
дата релиза
05-10-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.