Riana Nel - As Jy Dit Bedoel текст песни

Текст песни As Jy Dit Bedoel - Riana Nel



Hier staan ons op n sondag
En ek onthou so gister
Ek sien nou nog jou gilmlag
Alls wat my hart voor anker
Maar ek weet dit maak bitter seer
As die lewe jou verraai
Se my dis nie wat ek dink my gedagtes verdrink jy te still
Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel
Weet dis meer as net woorde meer as net n gevoel
So die aarde wat smag na die reen
Se my ek bly die enigste een
Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel
Ek wil weet wat jy Voel
Ek wil weet wat jy Voel
Staan ons jare later
Verdwaal in jou oe so gister
Ek kan sien jy kom dit agter
Sien al my vrae verminder
Maar ek weet dit maak bitter seer
As die lewe jou verraai
Want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo
Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel
Weet dis meer as net woorde meer as net n gevoel
So die aarde wat smag na die reen
Se my ek bly die enigste een
Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel
Ek wil weet wat jy Voel
Ek wil weet wat jy Voel
Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel
Weet dis meer as net woorde meer as n gevoel
So die aarde wat smag na di reen
Se my ek bly die enigste een
Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel
Ek wil weet wat jy Voel
Ek wil weet wat jy Voel



Авторы: Arnold Coleske, Riana Nel


Riana Nel - Jy Sal Weet
Альбом Jy Sal Weet
дата релиза
05-10-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.