Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet текст песни

Текст песни As Jy Dink Jy Weet - Ruhan Du Toit



Jy glo in vader kersfees
En jy wag na die lig vir die tak bokke wat
Land op die dak en die sliee klokke geluid
Toe vind jy uit
Jy glo, en jy vergewe
In jou lewe al so baie seer gekry
Vergeet en vertrou iemand weer dans dit verby
Toe kry jy my
So as jy dink
Jy weet hoe donners lief ek jou het
Dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is nee
Jys verkeerd
As jy dink jy weet
Jy dink ek sien nie raak nie
Hoe baie jy gee en jy doen vir my al se ek dit dalk nie genoeg nie
Weet net jy iss als vir my
So as jy dink
Jy weet hoe donners lief ek jou het
Dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Jys verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Nee jys verkeerd
Jy glo daar is ′n hemel
Waar die pyn en die seer alles wegaan
Het getwyvel toe sien ek 'n engel in jou oe
Nou glo ek ook
So as jy dink
Jy weet hoe donners lief ek jou het
Dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is nee
Jys verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet



Авторы: Johan Oberholzer


Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet
Альбом As Jy Dink Jy Weet
дата релиза
06-09-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.