Ruhan Du Toit - Monumentaal текст песни

Текст песни Monumentaal - Ruhan Du Toit



Daar′s niks om te vrees nie
Ons is nog nie gebreek nie
Moenie opgee nie
Moenie ophou probeer nie
Dis nog nie te laat nie
En bou ons verlede
Ons is hier vir 'n rede
Hier ons sweet
Hier ons bloed
Staan op want ons moet
Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader
Kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie
En Hy′s in beheer
Dis monumentaal
Mag ons nooit vergeet nie
Dit was nooit tevergeefs nie
Onthou ons helde
Hier hul bloed
Staan op want ons moet
Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader
Kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie
En Hy's in beheer
Niks kan ons keer nie
Want Hy's in beheer
Dis monumentaal
Dis monumentaal
Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dis net genade
Ons weet dit al jare
Niks kan ons keer nie
Want Hy′s in beheer
Monumentaal dis ons verhaal
Hoe kan ons stilbly ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader
Kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie
Want Hy′s in beheer
Niks kan ons keer nie
Want Hy's in beheer
Dis monumentaal



Авторы: Gerhard Steyn, Paulo Azevedo, Riaan Benade


Ruhan Du Toit - Monumentaal
Альбом Monumentaal
дата релиза
31-07-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.