Snotkop - Asemrowend текст песни

Текст песни Asemrowend - Snotkop



Ek love dit as jy skelm op 'n Sondag kom kuier
Jou warm lyfie saggies langs my rug ingekruip
En baby daar is nie woorde wat beskryf hoe baie lekker ek kry
Ek love dit as jy vinnig op' n Maandag inloer
Surprise my met 'n piekniek op die kombuis se vloer
En baby daar is nie woorde wat beskryf hoe ongelooflik dit voel
Jys ongelooflik
En a-a-asemrowend
My hele lewe draai om jou
En dit is hoe ek voel, hoe ek voel, hoe ek voel
Ek love dit as jy skielik op' n Woensdag kom groet
Jou arms om my vasgevou terwyl ek jou soen
En baby daar is nie woorde wat beskryf wat dit aan my doen
Ek love dit hoe jy net rustig in my arms kan
Sexy in 'n T-shirt, hoef ons niks eers te
En baby daar is nie woorde wat beskryf hoe baie lief ek jou
Jys ongelooflik
En a-a-asemrowend
My hele lewe draai om jou
En dit is hoe ek voel, hoe ek voel, hoe ek voel
Ek love dit as jou lippe saggies oor myne streel
En as jy ooit seer kry sal ek altyd daar wees
En baby daar is nie woorde wat beskryf hoe al jou liefde my heel
Jys ongelooflik
En a-a-asemrowend
My hele lewe draai om jou
En dit is hoe ek voel, hoe ek voel, hoe ek voel
Daars niks wat ek nie sal gee
Om altyd by jou te wees
Jou lewe met jou te deel
En al hoe trane weg vee
En as jou lippe my soen
Onthou dat ek als sal doen
Om jou te heel
Jys ongelooflik
En a-a-asemrowend
My hele lewe draai om jou
En dit is hoe ek voel, hoe ek voel
Jys ongelooflik
En a-a-asemrowend
My hele lewe draai om jou
En dit is hoe ek voel, hoe ek voel, hoe ek voel,
Hoe ek voel, hoe ek voel, hoe ek voel, hoe ek voel



Авторы: M Kahn, F Henning, Dirk Van Niekerk


Snotkop - Ek Laaik van Jol
Альбом Ek Laaik van Jol
дата релиза
14-03-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.