Snotkop - Song vir My Dad текст песни

Текст песни Song vir My Dad - Snotkop



Dis nooit maklik nie, my woorde ver.
Maar ek wil dit sê.
So ek skryf dit in 'n song vir my dad.
Soms is dit moeilik om die woorde te sê.
So ek skryf 'n song, wat hoe baie lief ek hom het.
En my ster.
Is nie ver.
Want my held.
Is my dad.
Hou my sterk, en so ek skryf dit in 'n song vir my dad.
En al lê, al 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Want my ster.
Is nie ver.
En my held.
Is my dad.
Hou my sterk, so ek skryf dit in 'n song vir my dad.
Instrumenteel
Dis nooit maklik nie, my pen los 'n merk.
Maar ek wil dit sê.
So ek skryf 'n song vir my dad.
Daar's soveel woorde en my woorde is min.
So ek skryf 'n song.
Wat hoe trots ek op my pa is.
Want my ster.
Is nie ver.
En my held.
Is my dad.
Hou my sterk.
So ek skryf dit in 'n song vir my dad.
En al lê, al 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Kom reënweer op jou dagbreek, en soms hartseer.
Weet net ek sal altyd daar wees.
En in onweer, kan niks my keer, want ek weet.
My pa het my van beter geleer.
En al lê, al 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Want my ster.
En my held.
Hou my sterk.
So ek skryf dit in 'n song vir my dad.



Авторы: F Henning, M. Kahn


Snotkop - Ek Laaik van Jol
Альбом Ek Laaik van Jol
дата релиза
14-03-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.