Snotkop - Dikkelicious текст песни

Текст песни Dikkelicious - Snotkop



Sy dink sy's dik, maar sy's delicious
Ek droom van haar in noue T-shirts
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee, sy's nie dik nie, sy's dikkelicious
Haar kurwes delicious, sit n stukkie op vikismas
As jy lus is Mauritais, dan vlieg ons sommer bussiness klas
Jy pas perfek op my matras
King size, super size, oh, so nice
Calisious, nouvicus, haar moves is soos 'n genius
As jy reg is vir liefde, dan maak ek dit plesierig
Want jy's hot, en pragtig, soos jam en peanut butter
My delight, super size, uh, no lies
Sy dink sy's dik, maar sy's delicious
Ek droom van haar in noue T-shirts
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee, sy's nie dik nie, sy's dikkelicious
Haar heupe delicious, in die donker raak ons vicious
En haar lippe nutritious, haar soene maak my speechless
Whoa, lets go, genoeg om vas te hou
Klop-klop, hallo, yes, wat maak ons nou?
Dikkelicious, jy sien dit soos 'n double decker liefde
Haar figuur is 'n plesier, haar hele lyf is in 3D
Celebrate, jou lyf want ek weet hoe sexy lyk
Nee, sy's nie dik nie, sy's dikkelicious
Sy dink sy's dik, maar sy's delicious
Ek droom van haar in noue T-shirts
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee, sy's nie dik nie, sy's dikkelicious
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake, shake-shake
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake, shake-shake
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake, shake-shake
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake, shake-shake
'N Slukkie van jou milkshake, shake-shake
'N Slukkie van jou milkshake, shake-shake
'N Slukkie van jou milkshake, shake-shake
'N Slukkie van jou milkshake, shake-shake
Sy dink sy's dik, maar sy's delicious
Ek droom van haar in noue T-shirts
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee, sy's nie dik nie, sy's dikkelicious
Sy dink sy's dik, maar sy's delicious
Ek droom van haar in noue T-shirts
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee, sy's nie dik nie, sy's dikkelicious
Dikkelicious
Nee sy's nie dik nie, sy's dikkelicious



Авторы: Francois Henning,, Adolf Vorster,, Don Kelly,, Kahn Ivan Markahm, Niel Schoombie,


Snotkop - Soos 'n Boss
Альбом Soos 'n Boss
дата релиза
18-07-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.