Snotkop - Hiekies In Hartenbos текст песни

Текст песни Hiekies In Hartenbos - Snotkop



Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak
Met 'n lovebite in Hartenbos
Sy gee jou
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Hiekies in jou nek
Hiekies in jou nek
Nou sien dis vroeg Desember maand, ek's in my gypsy karavaan
En in my glas 'n bietjie ys, Vodka vir ontbyt
So vyftig meter van die strand af, kyk kan sien wat gaan hier aan
En in my glas 'n knertsie Rum (lekker man)
Want sien gistraand het ek so kwart
Voor elf, kwart voor elf loop slaap
En in die middel van die nag word ek toe wakker gemaak
Want langs my in my bed, langs my in my bed
Gee daar 'n meisie my 'n lovebite in my nek
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak
Met 'n lovebite in Hartenbos
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak
Met 'n lovebite in Hartenbos
Sy gee jou
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Saggies in jou nek
Merkies so perfek
Ek's mal oor
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Hiekies in jou nek
Hiekies in jou nek
Nee kyk ek kla nie vreeslik graag nie, weet nie wat om nou te maak nie
So my glas is vol van Gin met sodawater vir die skrik
Want vyftig meter van die strand, in my karavaan
Was ek gebyt, nou vat ek wyn (net 'n bietjie)
En hoop dat sy weer net so kwart voor elf, kwart voor elf vanaand
En in die middel van die nag by my 'n draai kom maak
En langs my in my bed, langs my in my bed
My kom bederf met nog 'n lovebite in my nek
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak
Met 'n lovebite in Hartenbos
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak
Met 'n lovebite in Hartenbos
Sy gee jou
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Saggies in jou nek
Merkies so perfek
Ek's mal oor
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Hiekies in jou nek
Hiekies in jou nek



Авторы: Mark Kahn,, Francos Henning,


Snotkop - Soos 'n Boss
Альбом Soos 'n Boss
дата релиза
18-07-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.