Текст песни Altyd Ma Se Kind - Snotkop
Hierdie
is
n
lys
Alles
wat
ek
voel
hier
op
papier
geskryf
Noem
dit
′n
brief,
'n
lied,
′N
gedig
of
'n
versameling
van
dankbaarheid
Nou's
die
regte
tyd,
later
is
te
laat
en
tyd
vlieg
verby
So
hierdie
is
′n
storie
van
′n
liefde
wat
jy
net
eenkeer
kry
Wie
was
daar
toe
ek
die
eerste
keer,
my
oë
oopmaak
en
die
lewe
in
tree
Wie
was
daar,
Hoe
sou
ek
ooit
vergeet,
om
my
te
leer
'n
goeie
lewe
te
leef
Ma
het
vir
my
lewe
gegee,
die
beste
gegee
wat
Ma
kon
Ma
het
vir
my
soveel
geleer,
geleer
van
die
soet
en
die
seer
Maak
nie
saak
wat
gebeur,
ek
sal
nooit
vergeet
Ek
bly
altyd
ma
se
kind,
altyd
ma
se
kind
Ek
sal
nooit
vergeet
nie
Alles
wat
my
ma
my
as
′n
kind
geleer
het
Om
onvoorwaardelik
trots
te
wees
op
Myself,
en
om
vir
ander
mense
te
gee
En
wat
ookal
gebeur
ek
moet
weet
dis
okay,
om
nie
perfek
te
wees
nie
So
hierdie
is
'n
storie
van
′n
liefde
wat
net
'n
ma
kan
gee
Wie
was
daar
toe
ek
die
eerste
keer,
Verlief
geraak
het
dat
my
hart
net
wou
breek
En
wie
was
daar
om
met
die
seerste
Seer,
te
troos
en
trane
van
my
wang
af
te
vee
Ma
het
vir
my
lewe
gegee,
die
beste
gegee
wat
Ma
kon
Ma
het
vir
my
soveel
geleer,
geleer
van
die
soet
en
die
seer
Maak
nie
saak
wat
gebeur,
ek
sal
nooit
vergeet
Ek
bly
altyd
ma
se
kind,
altyd
ma
se
kind
So
ek
belowe,
vir
die
res
van
my
lewe
is
ek
dankbaar
ma
En
ek
belowe,
vir
die
res
van
my
lewe
is
ek
daar
vir
ma
Ma
het
vir
my
lewe
gegee,
die
beste
gegee
wat
ma
kon
Ma
het
vir
my
soveel
geleer,
geleer
van
die
soet
en
die
seer
Maak
nie
saak
wat
gebeur,
ek
sal
nooit
vergeet
Ek
bly
altyd
ma
se
kind,
ek
bly
ma
se
kind
Ek
bly
altyd
ma
se
kind,
altyd
ma
se
kind
Ek
bly
altyd
ma
se
kind,
altyd
ma
se
kind
Ek
bly
altyd
ma
se
kind,
altyd
ma
se
kind
1 Soos 'n Boss
2 Rock My Amadeus
3 Aktiwiteite Wat Belangrik Is
4 Hiekies In Hartenbos
5 Agter Op My Fiets
6 Al lê die berge nog so blou
7 Al Lê Die Berge Nog So Blou
8 Dikkelicious
9 Girls in Bikinis
10 Altyd Ma Se Kind
11 Awêh!
12 Selfie
13 Vlieg Die Wêreld Rond
14 Onderstebo
15 As Daar Geen Môre Was
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.