Spoegwolf - Foto текст песни

Текст песни Foto - Spoegwolf



Neem ′n foto nou
O die weer kom vanaand
Soos 'n beer oor die berg
Hou die lappe bo jou
Jy′s al weer in jou troebeltyd
Oe ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry
Kan jy nou sien my vyand
Stuur vuur na my hart
Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk
Ek vonk net
vir hulle jy bly
Nou al vir vier jaar by my
In die vuur daar by my
Hou die lappe bo jou
Jy's al weer in jou troebeltyd
Ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry
Kan jy nou sien my vyand
Stuur vuur na my hart
Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk
Ek vonk net



Авторы: Danie Du Toit


Spoegwolf - Die Donker Toring
Альбом Die Donker Toring
дата релиза
01-07-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.