Spoegwolf - Verlanger текст песни

Текст песни Verlanger - Spoegwolf



Hey daar my broer
Jy't probeer maar nou's jy dood
Wat bly oor?
As ons loop
Jou bliksemlig slaan
Vir oulaas vanaand op die sand
En ek voel nog jou sein
Ons is almal nog lief vir jou
Ons het agter gebly
Ek probeer net onthou
Of ek iets was vir jou
Voor die vlug
Hey Gerrit Brand
Jou seun is nou man
Ons het vanaand op hom gedrink
Daar's iets in sy
Wat ek al hoe meer glo is jy
Net daar waar sy val
Dryf sy rustig onbewus van die branders
Teen die dam wal of hoe dit storm teen die rand
Die golwe van haar duikslag tref onverwags die strand
In 'n warrel vet en vuur en water spoel die mure van
Ons hemel huisie moer toe soos die steeltjies in die sand
Hey Danie, jy moet jou gaan uitleef
Jy dink jy verdwaal
Maar ons kan net een rigting val



Авторы: Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Albertus Jakobus Merwe, Christiaan Toit Du


Spoegwolf - Die Donker Toring
Альбом Die Donker Toring
дата релиза
01-07-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.