Текст песни




Dis winter en jy ook
Ek was vêr
En deurmekaar
Die krake in my ook
Pik swart en kaal
Stukkende akkerbome
Dis warmer in die
Kersfees
Ek onthou
Iemand wat lankal dood is
Dalk was ons liefde laat
Ons steek ons kerse op
En bly bymekaar
Ons het geslaap op die vloer
Ek het heel aand gedroom
Dat ons veilig is
Dat jy heilig is
Die winter is te kort
Reën val soos ouma
Se kombers
Oor alles wat ek mis
Wat ons weggevee het
Onder die akkerbome
Dis warmer hier in die
Kersfees
Ek onthou
Iemand wat lankal dood is
Dalk was ons liefde laat
Ons steek ons kerse op
En bly bymekaar
Ons het geslaap op die vloer
Ek het heel aand gedroom
Dat ons veilig is
Dat jy heilig is
Ons steek ons kerse op
En bly bymekaar
Ons het geslaap op die vloer
Ek het heel aand gedroom
Dat ons veilig is
Dat jy heilig is
Dalk was ons liefde laat
Ons steek ons kerse op
En bly bymekaar
Ons het geslaap op die vloer
Ek het heel aand gedroom
Dat ons veilig is
Dat jy heilig is
Ons steek ons kerse op
En bly bymekaar
Ons het geslaap op die vloer
Ek het heel aand gedroom
Dat ons veilig is
Dat jy heilig is



Авторы: Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка