Spoegwolf - Skemer (Maria) - перевод текста песни на французский

Текст и перевод песни Spoegwolf - Skemer (Maria)




Skemer (Maria)
Crépuscule (Maria)
In die skemer op blou Stellenbosch
Dans le crépuscule sur le bleu Stellenbosch
Het ons dit maar in die straat gelos
Nous l'avons laissé dans la rue
En al die rich kids drink Chardonnay
Et tous les riches gosses boivent du Chardonnay
Maar ek moes pak en ry
Mais j'ai faire mes bagages et partir
Met die band
Avec le groupe
Ek hoop dat ek jou eendag weer sien
J'espère que je te reverrai un jour
Dalk as ek genoeg verdien
Peut-être quand j'aurai assez gagné
En
Et je te dirai
Lief, ek het daai huis toe gekry
Chérie, j'ai trouvé cette maison
Ek laat boemelaars daar bly
J'y laisse des vagabonds
Maar ek en jy kan ry
Mais toi et moi, on peut y aller
Na 'n saal waar 'n honderd mense
Vers une salle cent personnes
Dans in die hooi
Dansent dans le foin
Weet jy, na al die jare
Tu sais, après toutes ces années
Is jy nog so mooi vir my
Tu es toujours aussi belle pour moi
Emanuel
Emmanuel
God was met ons
Dieu était avec nous
Lig sy mantel
Il a étendu son manteau
Oor die hier en die nou
Sur l'ici et maintenant
Al is dit net vanaand
Même si c'est juste ce soir
Kan ons dans, man
On peut danser, mec
Ek stel jou voor met my van
Je te présente avec mon nom
Daar's wolke in jou Stellenbosch
Il y a des nuages dans ton Stellenbosch
Weet jy, dié songs
Tu sais, ces chansons
Het lewens gekos
Ont coûté des vies
Dis beloftes?
Ce sont des promesses ?
Wel, ek kan doen met een
Eh bien, je pourrais en accepter une
Al is dit na die reën
Même si c'est après la pluie
En met die band
Et avec le groupe
Dalk was ek deel van die plan
Peut-être que j'ai fait partie du plan
Ek my neer vir die uitwerk
Je me soumets au résultat
Daarvan dan
De tout ça
Maar kan ek vra
Mais puis-je te demander
Dat my woorde sal lees
Que mes paroles soient lues
Waar mense vergeet
les gens oublient
Om lief te wees vir mekaar?
D'aimer les uns les autres ?
Emanuel
Emmanuel
God was met ons
Dieu était avec nous
Lig sy mantel
Il a étendu son manteau
Oor die hier en die nou
Sur l'ici et maintenant





Авторы: Daniël Du Toit


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.