Spoegwolf - Kar in Die Reën текст песни

Текст песни Kar in Die Reën - Spoegwolf



Jy sit jou kop op my skoot
Ek buk af
Ek soen jou wang
Wel, ons't n jaar laas gepraat
En jy gaan haal al daai klein
Blou boekies
Danie, jy moet skryf
Skryf vir my
Maar dis moeiliker op die kant lyn
Waar jy kan sien dat skip aan brand zijn
En die tandpyn van verstand kry
Gaan vir lank tyd aan die gang bly
Maar die bang kry nie die brood nie
Hulle sink saam met die kaptein
En die land bly vir die muiters om te vind
Swart vlag in die wind
Dien geen koning
Seerower. Vry soos die lug
N Gebrande brug breek in die branders
Terugkyk het nog niks gesond gemaak nie



Авторы: Albertus Van Der Merwe, Daniël Du Toit


Spoegwolf - Koma
Альбом Koma
дата релиза
14-02-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.