Spoegwolf - Storm текст песни

Текст песни Storm - Spoegwolf



Ek wil na jou kyk
Ek wil jou baadjie soek
Jy weet ek speel vir tyd
Voor jy uitgaan en die wêreld face
Toe ek jou ontmoet
Was ek klaar gereis
Ses-en-twintig jare lank
Ek hardloop uit
Ons dans by die kar
Maar buite tyd
Jou voete verward
Ons lywe ryg
Toe ek jou ontmoet
Het die vloer gestyg
Na ses-en-twintig jaar
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
Swart soos die see
Skeer dit weer in my
Sien jy al deur
Na wat hier aangaan
Dit was 'n koma
Waar ek jou ontmoet
Het ek opgestaan
Na ses-en-twintig jare
En 'n storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
Weet ek daar is iets
Rein in my
Jou in my
Rein in my
Jou in my
En dit storm in jou kop vanaand
As jy so kyk



Авторы: Du Toit Daniel


Spoegwolf - Koma
Альбом Koma
дата релиза
14-02-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.