Twee - Mammon - перевод текста песни на французский

Mammon - TWEEперевод на французский




Mammon
Mammon
Mammon
Mammon
Waar kom ons vandaan?
D'où venons-nous ?
En wat het ons hier kom maak?
Et qu'est-ce qui nous a amenés ici ?
Hoe het dit dan so geword?
Comment tout cela est-il arrivé ?
En wie bepaal regtig jou lot?
Et qui décide vraiment de ton destin ?
Standaard akkoorde gevleuel met leë woorde
Des accords standard accompagnés de paroles vides
Leuens wat ons toekoms bepaal
Des mensonges qui déterminent notre avenir
Die vrae gaan verlore, die antwoord verbode
Les questions se perdent, les réponses sont interdites
Ek staan hierso voor jou kaal
Je me tiens ici devant toi, nu
Gee my my lewe en hou jou god, laat ek my vrae vra
Donne-moi ma vie et garde ton dieu, laisse-moi poser mes questions
Hoe het dit gekom dat van ons verrot terwyl ander net ryker raak
Comment se fait-il que certains d'entre nous pourrissent tandis que d'autres s'enrichissent ?
Gee my, my lewe en hou jou god, laat ek my sê,
Donne-moi ma vie et garde ton dieu, laisse-moi dire, dire
Ken jy dalk iemand wat honger gaan slaap
Connais-tu quelqu'un qui dort le ventre vide ?
Ken jy een van hulle op hulle naam?
Connais-tu l'un d'eux par son nom ?





Авторы: Herman Kleinhans


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.