Twee - Vloed текст песни

Текст песни Vloed - TWEE




Vloed
Luister bietjie dat ek jou kan vertel
Van die dinge wat wel vir my sin maak
Breek daai reël van jou en gee vir my
Een en ek sal vir jou reën as ek moet
Mense, water, dorings en leuens
Dis eenvoudig of het jy vergeet
Ek sal opstaan as jy sê ek moet
Daar is wete, jy weet jy ken my goed
Dalk moet ons omdraai terugkeer dit als verhoed
Ons bou 'n huis, maar ons weet daar kom 'n vloed
Luister bietjie dat ek vir jou kan sê van wat ek wil hê dis dalk sonde
Breek daai reël van jou en maak my jou
Een ek sal als vir jou gee as jy wonder



Авторы: Kleinhans Herman


Twee - Piekniek Vir Twee
Альбом Piekniek Vir Twee
дата релиза
06-04-2016





Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.