TWEE - Stukkies текст песни

Текст песни Stukkies - TWEE




Kom ek gee vir jou die maan, dan kyk ons waar ons dan staan.
Daar is nog fotos wat ek wil neem en ek wil jou teenwoordigheid leen.
Daar stukkies van ons in Doringbaai, daar stukkies in die Kaap.
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai, ons sal 'n plan moet maak.
Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
As jy weer sal vra dan ek jou.
Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
Kom ek gee vir jou my hand, dan kies jy dalk my kant.
Daar is nog fotos wat ek wil neem, en ek wil jou teenwoordigheid leen.
Daar stukkies van ons in Doringbaai, daar stukkies in die Kaap.
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai, ons sal 'n plan moet maak.
Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
As jy weer sal vra dan ek jou.
Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
Daar stukkies van ons in Doringbaai, daar stukkies in die Kaap.
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai, ons sal 'n plan moet maak.
Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
As jy weer sal vra dan ek jou.
Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.
Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
As jy weer sal vra dan ek jou.
Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees.



Авторы: Kleinhans Herman




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.