Текст песни Praat Is Te Laat - Theuns Jordaan
Johannesburg
n
wêrelds
stad
Hollywood
in
Kaapstad
Die
jollers
bly
laat
wakker
Veral
hier
in
die
goudstad
Maar
as
jy
by
die
robot
stop,
Hou
bedel
hande
borde
op,
geld
vir
brood
en
sop
Toe
agterdog
sy
kop
uitsteek
Die
stat
se
ritme
val
Op
soek
na
melk
en
heuning,
staal
die
kinders
kaal
Daar's
wenners
wat
wil
wegloop,
Verloorders
sonder
taal
Maar
jy
stap
in
die
straat
ou
maat,
die
mense
maak
jou
mal
Ja
jy
stap
in
die
straat
ou
maat,
deure
alles
toe
gemaak
Jou
planne
het
nou
op
geraak
Jou
beker
leeg
gemaak
Ja
jy
stap
in
die
straat
ou
maat,
die
spore
wat
jy
agter
laat
Die
woorde
wat
jou
mond
verlaat
Jou
praat
bly
meestal
praat
en
praat
is
nou
te
laat
Die
man
se
hoë
hoop,
kaal
getroop
Te
koop
vra
hy
na
hoop
(ongeskoolde
werkers)
Waarvan
is
die
hart
dan
vol
dat
die
mond
so
leeg
loop?
In
woorde
wat
die
wyses
deel,
Word
daar
nog
n
kaart
gespeel,
lankal
een
te
veel
Hou
mure
tussen
bure
Want
die
mense
is
te
bang:
Vir
die
skelms
in
die
aand
en
die
tsotsies
in
die
gang
Die
stilte
is
terstemmend
die
grimmigheid
is
droog
Hoe
lank
moet
die
mense
wag,
voor
n
man
in
die
pak
n
plan
sal
maak
Ja
jy
stap
in
die
straat
ou
maat
Deure
alles
toe
gemaak
Jou
planne
het
nou
op
geraak
Jou
beker
leeg
gemaak
Ja
jy
stap
in
die
straat
ou
maat
Die
spore
wat
jy
agter
laat
Die
woorde
wat
jou
mond
verlaat
Jou
praat
bly
meestal
praat
en
praat
is
nou
te
laat
Альбом
Seisoen
1 Jou Asem
2 Skadu In Die Nag
3 Ek roep jou naam
4 Stofpad
5 Praat Is Te Laat
6 Wie weet
7 Donkerpad
8 Huise Van Glas
9 Jukebox Medley
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.