Theuns Jordaan - Skaakspel (Live) текст песни

Текст песни Skaakspel (Live) - Theuns Jordaan



Dis die raaisel van die skaakspel
Met die uurglas wat die tyd tel
Die koning stuur kastele
Die perde kry bevele
En die koningin baklei
Gooi jou kaarte op die tafel
Laat jou dobbelsteen maar val
Die pionne uitgepak
Die wit vlag laat sak
Elke troefkaart in skaakmat
(Koor)
Silver die skoonheid raak oud maar ons voer nog die oorlog
Ons weet die liefde weeg swaarder as goud maar die skote klap nog
My liefling laat sak jou vuiste en hou my hart as gyselaar
neer al jou wapens deur hierdie oorlog sal ek jou dra
Daar's geheime in die legkaart
Daar's besluite by die kruispad
Die wolwe van die skape skei die jakksls uit die wingerd kry
En vir jou en my baklei
Daar's twee kante van die weegskaal
En n koers om te bepaal
Daar's 'n kompas as ons wegraak
'N anker as dit rofraak
So is ons vir mekaar gemaak
Koor
Elke treë van die pad jou op my hande dra
Jou deur hierde storms vat as die donder weer val sal ons staan
Koor
So neer al jou wapens ek sal jou deur hierdie oorlog dra



Авторы: Christoph Kotze, Johan Vorster, Johan Voster, Theuns Jordaan


Theuns Jordaan - Agter slot & Grendel (Live)
Альбом Agter slot & Grendel (Live)
дата релиза
01-10-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.