Theuns Jordaan - Straattroebadoere текст песни

Текст песни Straattroebadoere - Theuns Jordaan



Tussen die donker geheime van die nag
Speel die Straat Troebadoere
Konka konsertos
Vir die Suiderkruis Melkweg en Maan
Hartseer konsertinas
Vir die gloeikool ballerinas
Van die Straat Troebadoere
En die Prinse van die boendoe
Die grammadoela boendoe verlang
En die vure in hul wys waar die
Dixieland paradys hang
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
Oor verlange in hul harte sit en praat
(Instrumente)
Tussen die donker geheime van die nag
Speel die Straat Troebadoere
Konka konsertos vir die
Suiderkruis Melkweg en Maan
Hartseer konsertinas vir die gloeikool ballerinas van die Straat Troebadoere
En die Prinse van die boendoe
Die grammadoela boendoe
Verlang
En die vure in hul wys waar die
Dixieland paradys hang
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
Oor verlange in hul hart sit en praat
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
Die twintigste eeu agterlaat.



Авторы: Anton Goosen


Theuns Jordaan - Tjailatyd
Альбом Tjailatyd
дата релиза
18-09-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.