Theuns Jordaan - Gesiggie текст песни

Текст песни Gesiggie - Theuns Jordaan



Al vergeet jy my vir altyd
Langs 'n mylpaal op jou pad
Onderstreep jy steeds die prentjies
In die hoeke van my hart
Sloop die mure
Die mure wat ek bou
En alles, alles binne
Gesiggie, hoort aan jou
Leg die kaart van liefde
Al neem dit jou 'n jaar
Tot die mal maak van ons briewe
En die op ons bedaar.
Gou gesiggie skud my hand
As die lense vir ons loer
Net 'n oomblik naamloos
Alhoewel jy in my boer
Al vergeet jy my vir altyd
Langs 'n mylpaal op jou pad
Onderstreep jy steeds die prentjies
In die hoeke van my hart
Sloop, sloop die mure
Die mure wat ek bou
En alles, alles binne
Gesiggie, hoort aan jou
Leg die kaart van liefde
Al neem dit jou 'n jaar
Tot die mal maak van ons briewe
En die op ons bedaar.
Gou gesiggie skud my hand
As die lense vir ons loer
Net 'n oomblik naamloos
Alhoewel jy in my boer



Авторы: Theuns Jordaan, Steve Hofmeyr


Theuns Jordaan - Tjailatyd
Альбом Tjailatyd
дата релиза
18-09-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.