Текст песни Laaste Sigaret - Twee
Laaste
sigaret
Kom
ons
rook
nog
'n
laaste
sigaret
en
ek
mag
dalk
net
My
wereld
vir
jou
staan
en
gee
Want
jy't
gepreek
tussen
die
wit
lakens
En
ek
het
geluister
na
jou
lyf
se
taalkuns
Dalk
moet
ons
net
alles
vergeet
Maar
dis
moeilik,
as
jy
terug
dink
Daar
was
'n
storm
wat
'n
weermag
nie
kon
keer
nie
Ons
was
veilig,
in
ons
kluise
Dalk
moes
ek
net
nooit
my
sleutel
vir
jou
gegee
het
nie
As
ons
weer
sien,
is
dit
totsiens
Vir
'n
wyle
maar
ek
glo
nie
daar's
keer
nie
Sal
jy
soengroet,
of
my
beboet,
Deur
my
te
los
in
die
doolhof
van
my
geheue
En
ek
kom
dalk
van
die
kant
af,
heel
blatant
Maar
ons
dae
is
mos
nou
reeds
getel
Dink
jy
eenkeer
gaan
genoeg
wees,
ek
bevrees
Dat
die
teenkant
hier
gaan
geld
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.