Twee - Verloor текст песни

Текст песни Verloor - Twee




Wolwe
Kom wandel hier in my lig
Hy's amper dood, kyk na my gesig...
Jy sal die krake sien
Maar dalk het ek elkeen verdien
Want ek verloor soms myself
Wanneer ek saans sit en diep begin delf
Daar is dan soveel goed hier verkeer
Wanneer gaan ons nou verantwoordelikheid neem?
Besef jy ooit wat werklik hier aangaan?
Of is jy ook vasgebind aan daai kettings?
Ons sal onsself op moet voed
Om verdoeming te verhoed
So kom ons verloor net onsself
Sodat ons kan leer om te gesels
Want daar is soveel goed hier verkeerd
En dis nou tyd dat ons verantwoordelikheid neem
Want ek verloor soms myself
Wanneer ek saans sit en diep begin delf
Daar is dan soveel goed met my verkeer
Wanneer gaan ek nou verantwoordelikheid neem?
Kom ons verloor net onsself.



Авторы: Kleinhans Herman




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.