Valiant Swart - Hmm Hmm Nana текст песни

Текст песни Hmm Hmm Nana - Valiant Swart



Ek dink ek het ñ crush op jou
Ek dink ek bloos as ek jou sien
Ek is smoorverlief op jou stem en jou lippe en jou mond
As dit klink of jy sing
Hmm hmm na na
Hmm hmm na na
Ek freak ñ bietjie uit as ek jou sien
Ek is skielik sommer skaam as jy verskyn
Ek staan verstom en ek wonder hoe dit voel om jou te soen
As dit klink of jy sing
Hmm hmm na na
Hmm hmm na na
Koor
Maar jy bly in jou universe wye wêrelde van my
En eintlik is jy ñ stranger vir my
En ek is net ñ vreemdeling wat meeding om jou hand
Hier binnekant, elke aand
Hmm hmm na na
Hmm hmm na na
Ek gaan eendag sommer Hallo vir jou
Jou bel en jou kom oplaai in die aand
Jou wine en jou dine en al die regte dinge doen
En met jou dans en saam met jou sing
Hmm hmm na na
Hmm hmm na na
Koor
Ek dink ek het ñ crush op jou...



Авторы: valiant swart


Valiant Swart - Nagrit
Альбом Nagrit
дата релиза
07-12-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.