Текст песни Sonvanger - Valiant Swart
Kyk
of
jy
vir
my
die
son
kan
vang
Daar's
'n
kamer
in
die
huis
waar
ons
die
son
kan
hang
Onthou
jy
hoe
helder
die
kamer
kon
lag?
Kyk
of
jy
vir
my
die
son
kan
bring
Daar's
'n
liedjie
in
die
gange
Waar
die
son
kan
sing
Dis
stil
in
die
hoeke
hierdie
koue
seisoen
Kan
jy
sien
wat
die
wind
en
die
reen
aan
my
doen?
So-o-o-onvanger
...
Ek
vra
jou
mooi
Laat
hom
weer
vir
my
kan
skyn
*Sonvanger*
Laat
my
verstaan
hoe
'n
somer
sommer
so
in
die
niet
kan
verdwyn
En
laat
ons
skyn
Bring
'n
bietjie
lig
vir
die
draaie
op
my
pad
En
'n
handjie
vol
strale
vir
die
donker
in
my
hart
So-o-o-onvanger
1 Deur Die Donker Vallei
2 Sodom en Gomorra
3 Langs Die Goue Rivier
4 Ek en Jy en Die Highway
5 Maanhare
6 Jakarandastrate
7 Jy Is Opium
8 Eyeshadow
9 Roekeloos
10 liefde by die dam
11 Mama Blues
12 Diep in die bos
13 Ek Wens Jy Was Hier
14 hartseer stad
15 Die Mystic Boer
16 In Die Transvaal
17 Die Skoene Moet Jy Dra
18 Anyway, Alex Jay
19 Duisend Myl Blues
20 Banneling
21 Sonvanger
22 Oor 'n Koue Oseaan
23 Helfte van die maan
24 Oos Wes Wals
25 Liefde in Die Suburbs
26 Song vir Swakopmund
27 Donkerwals
28 'n Jaar In Die Son
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.