Lianie May feat. Jay - Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay) Lyrics

Lyrics Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay) - Lianie May , Jay



As jy glo in die liefde, is die song net vir jou.
Het jy dalk nie 'n geliefde, op wie jy kan vertrou.
Ek het deur al die seerkry, iets van almal geleer.
En oor en oor my hart belowe, dit sal nooit weer gebeur.
En ek hou my vas, en dra my las.
Lank lewe die liefde.
Jy's die een, wat by my pas.
Lank lewe die liefde.
Vat my seer, 'n laaste keer.
Lank lewe die liefde.
As jy graag iets wil moet jy dit maar laat gaan.
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde.
Ek's die eerste wat twyfel.
Maar die eerste wat val.
Want as ek eers verlief raak.
Smelt my mure van staal.
Ek was nie vir dit gemaak nie.
En ek wou my hart hou.
Maar glo my daar is niks so volmaak nie.
Soos 'n lewe saam met jou.
En ek hou my vas, en dra my las.
Lank lewe die liefde.
Jy's die een, wat by my pas.
Lank lewe die liefde.
Vat my seer, 'n laaste keer.
Lank lewe die liefde.
As jy graag iets wil moet jy dit maar laat gaan.
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde.
My belofte aan jou.
Gemaak lank gelede, jy kan my vertrou.
En ek hou my vas, en dra my las.
Lank lewe die liefde.
Jy's die een, wat by my pas.
Lank lewe die liefde.
Vat my seer, 'n laaste keer.
Lank lewe die liefde.
As jy graag iets wil moet jy dit maar laat gaan.
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde.
Lank lewe die liefde.



Writer(s): Johan Voster


Lianie May feat. Jay - Lank Lewe Die Liefde
Album Lank Lewe Die Liefde
date of release
13-02-2011



Attention! Feel free to leave feedback.