Lianie May - Bekhou Kophou Lyrics

Lyrics Bekhou Kophou - Lianie May



Ons sit al weer voor die tv
En wonder wie gaan wen
Die kans is skraal vir die beker hierdie jaar
Maar daar is tog een oorwinning
Al het ons ups en downs
Om jou te he is beter as die res
Maar dit is
Bek hou, kop hou
Uit hou, aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.
Jy kyk weer diep in my oe
En se dat jy weer glo
Dat die lewe dalk eintlik eenvoudig is
Dit is maar hoop en geloof
Bid en jammer se
Maar sonder jou sou ek net heel verdwaal
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.
En die oggend kom
En jy le nog steeds styf langsmy
En sou ek kon
Sou ek niemand anders ooit wou he
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.



Writer(s): Riana Nel


Lianie May - Lank Lewe Die Liefde
Album Lank Lewe Die Liefde
date of release
13-02-2011




Attention! Feel free to leave feedback.