Francois van Coke - Bomskok текст песни

Текст песни Bomskok - Francois van Coke



Wie is ek?
Gebore uitverkore
Bevoorreg wedergebore
Ek ry versigtig
Suig als uit my duim
Praat groot
Windbuks in die sy
Uit vrye keuse
Gevangene
Mamma huil oor die tikkende tydbom
Roekelose romantikus
Tikkende
Tikkende
Tikkende
Tikkende
Tikkende
Tydbom
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Wie is jy?
Gebore aan die verkeerde kant
Tydens veranderinge in die land
Almal het genoeg om te eet
Terwyl die vrees ons vet wegvreet
Uit vrye keuse
Gevangene
Pappa sluk trane as die nuus opkom
By die robot hang die werkloses
Tikkende
Tikkende
Tikkende
Tikkende
Tikkende
Tydbom
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Onveilig in die oggend
Onveilig in die aand
Onveilig in die see
En onveilig in die straat
Ons gevoel teenoor mekaar
Laat nog te wense oor
Almal deel in dit
Ons almal verloor
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Bomskok
Bomskok
Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie



Авторы: Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse


Francois van Coke - Dagdrome in Suburbia
Альбом Dagdrome in Suburbia
дата релиза
18-10-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.