Francois van Coke - Ek Probleem текст песни

Текст песни Ek Probleem - Francois van Coke



Ek sit in die stort
Die dae is lank maar die jare is kort
Ek haat die geraas
Ek haat die gemors
Ek wens dit wil stop
Ek kyk hoe die warm bergwind
'N Plastieksak in die see in waai
Voel nie sleg nie
Voel soortvan gefok
Wens my nagmerries stop
Die dae is lank maar die jare is kort
Die dae is lank maar die jare is kort
Die jare is kort
Die jare is kort
Die dae is lank maar die jare is kort
Ek probeer
Ek, probleem
Ek frustreer
Nader aan God
Agter mure ure spandeer
Studeerkamer vure geblus
Kyk die diere hoe loop hul in die ark in
Iemand moet kom fokkin sing
Iemand moet die boodskap bring
Bloed aan die deurkosyn
Water in wyn
Rugby en die weer en die openbaring
Rugby en die weer en die openbaring
Openbaring
Openbaring
Rugby en die weer en die openbaring
Ek probeer
Ek, probleem
Ek frustreer
Gerehabiliteer
Probeer om alles uit te redeneer
Voel of ek droom
Voel of ek verdrink
My tong so hard gebyt
Dit drup
Die hart is 'n pomp
Dit proe soos kortsluiting
Dit proe soos nog
Wil die regte ding doen
Maar ek fok dit op
Probeer die regte ding te doen maar ek fok dit op
Ek probeer
Ek, probleem
Ek frustreer
Ek probeer
Ek, probleem
Ek frustreer
Gerehabiliteer
Probeer om alles uit te redeneer
Voel of ek droom
Voel of ek verdrink
My tong so hard gebyt
Dit drup
Die hart is 'n pomp
Dit proe soos kortsluiting
Dit proe soos nog
Wil die regte ding doen
Maar ek fok dit op
Probeer die regte ding te doen maar ek fok dit op
Ek haat die geraas
Ek haat die gemors
Ek wens dit wil stop



Авторы: Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse


Francois van Coke - Dagdrome in Suburbia
Альбом Dagdrome in Suburbia
дата релиза
18-10-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.