Francois van Coke - In Die Oomblik текст песни

Текст песни In Die Oomblik - Francois van Coke



Die droom is gedroom
Realiteit is hier
Wakker vyfuur
Foonalarm gaan aan
Vermaak my
Ek gee aandag
Praat met myself
Praat met die rekenaar
Gemaklik hier agter my hoë muur
Ek sien blou lug as ek reguit opkyk
Dit gaan ok, en jy?
Ons drie moet vry wees
Ek sal my bes probeer
Ek′s swart en wit
En jy's die kunstenaar
Wat kleur aandraai
Die lewe deurmekaar
Als maak elke nou en dan effens sin
Al my blou in bars opgetel
Ek was ′n wilde fokker toe ek jonger was
En ek kan nie onthou
Wie of waar ek was nie
Praat met myself
Skree op die neukenaar
Jy weet nog niks van my verlede nie
Ek het op straat met die ooms baklei
En verloor
Ons het nog net begin
Wie weet wat nog gaan gebeur
Ons pak die pleisters in
Ek's swart en wit
En jy's die kunstenaar
Wat kleur aandraai
Die lewe deurmekaar
Als maak elke nou en dan effens sin
Ek is maar lomp
Voel soos ′n boemelaar
Wat vir geld vra
Op ′n goue strand
Als maak elke nou en dan effens sin
Als maak elke nou en dan
Als maak elke nou en dan
Als maak in die oomblik effens sin
Ek's swart en wit
En jy′s die kunstenaar
Wat kleur aandraai
Die lewe deurmekaar
Als maak elke nou en dan effens sin
Ek is maar lomp
Voel soos 'n boemelaar
Wat vir geld vra
Op ′n goue strand
Als maak elke nou en dan effens sin
Als maak elke nou en dan
Als maak elke nou en dan
Als maak in die oomblik effens sin
Die droom is gedroom
Realiteit is hier
Wakker vyfuur
Foonalarm gaan aan



Авторы: Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse


Francois van Coke - Dagdrome in Suburbia
Альбом Dagdrome in Suburbia
дата релиза
18-10-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.