Snotkop - Dirkelicious Se Remix Van Alle Freaking (Remixes!) текст песни

Текст песни Dirkelicious Se Remix Van Alle Freaking (Remixes!) - Snotkop



Haar curwes
Delicious
Soek n stukkie ook vir Christmas
As jy lus is
Mauritius
Dan vlieg ons sommer business klas
Jy pas
Perfek op my matras
King size
Super size
Ooooh
So nice
Dikkelicious
No secrets haar moves is soos n genius
As jy reg is vir liefde
Dan maak ek dit plesierig
Want jys hot
En pragtig
Soos jam en peanutbutter
My delight
Super size
Yh
No lies
Sy dink sys dik maar sys delicious
Ek droom van haar in noue t-shirts
Ek wil my hande vryf oor daai sexy lyf
Nee sys nie dik nie
Sys Dikkelicious
Sy dink sys dik maar sys delicious
(Delicious)
Ek droom van haar in noue t-shirts
Ek wil my hande vryf oor daai sexy lyf
Nee sys nie dik nie
Sys Dikkelicious
(′Aktiwiteite')
Nee wag dat ons eers bietjie brannas Drink
Ja maak maar vol dat ons die dak kan lus
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag dat ons eers bietjie brannas drink
Girls skud daai boude laat dit ganster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons sa lewe virewig
Weh oh weh wehh oh
Aktiwiteite wat belangrik is
Weh oh weh wehh oh
Aktiwiteite wat belangrik is
(′Hiekies in Hartenbos')
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daars n girl wat baie graag
In die nag jou wakker maak
Met n love bite in hartenbos
Sy gee jou
Love bites in Hartenbos
Lovebites im Hartenbos
Hiekies in jou nek
Hiekies in jou nek



Авторы: Francois Henning,, Mark Kahn,, Dirk Niekerk,, Adolf Vorster,, Don Kelly,, Niel Schoombie,


Snotkop - HKGK
Альбом HKGK
дата релиза
24-06-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.