Snotkop - Woestersous текст песни

Текст песни Woestersous - Snotkop



As jy kom kuier
Maak jy my suiker,
'N bietjie onstabiel
Dan eet ek tjoklits
As jy my vasdruk
Raak ek net koorsig
Brand soos Tabasco sous
Hier in my are
Jy gee my kilojoules
Maar dit is alles cool
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
(Lus vir jou 2)
As jy my French kiss
Raak dit fantasies
Ek soek jou hotcross buns
Vergeet van Banting
As ons karfoefel
My pols raak tjoepstil
Kan jy die dokter bel?
Jy smaak soos vetkoek
Jy gee my carbo load
Maar ek sien glad nie fout
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
Tim Noakes ek eet te veel
Maar ek dink nie hy verstaan nie nee
Ek het klaar gespeel
Want jou lyfie stoot my cholesterol op
Proe net so lekker soos Jelly Tots
Weigh Less dink ek skep te veel
Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel
Want jou lippies maak my belt te styf
So ek doop jou in my koffie soos boere beskuit
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
Lus vir jou 2



Авторы: Henning Francois, Van Niekerk Dirk


Snotkop - HKGK
Альбом HKGK
дата релиза
24-06-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.