Snotkop feat. Liezel Pieters - Nagskof Opskop (with Liezel Pieters) текст песни

Текст песни Nagskof Opskop (with Liezel Pieters) - Snotkop , Liezel Pieters



Jou fotos staan weer voor my deur
Jy klop al vir die derde keer
Ek weet jy wil die dorp rooi verf vanaand
As ek net jou lyfie kon sien in bietjie minder as net in ′n jean in
Sal jy weet daar's iets wat vanaand gaan skud
Vir jou trek ek weer my blou jeans aan
Maak ′n vyf en gooi hom in die lug, oh, jy lyk dangerous
Vir jou het my hart nie brieke nie
Ons skrik vir niks en niemand nie
Dan maak ons dit 'n nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou
Waar het jy daardie moves gekry
Jou warm lyf die toor met my
Hier kom 'n nagskof
Jy wil wakker bly
As jy net jou boudjies kon skud in bietjie minder as net in ′n jean in
Sal jy weet daar′s iets wat my hart laat stop
Vir jou trek ek weer my blou jeans aan
Maak 'n vyf en gooi hom in die lug, oh, plesierig
Vir jou het my hart nie einde nie
Ons wag vir niks en niemand nie
Dan maak ons dit ′n nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou
Nou 's die tyd sien die son opkom
Die kyk in jou laat die liefde blom
Check dit uit, check dit uit
Die tyd is op, ons vra vir nog
Die lewe bly ′n speelgrond in ons
So vanaand maak ons weer so
Nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou, saam met jou
Nagskof opskop heelnag deur
Maak die, maak die dansvloer seer (saam met jou)
Nagskof opskop heelnag deur
Saam met jou



Авторы: Francois Henning,, Dirk Niekerk,, Liezel Pieters,, Mona-lee Gerber,


Snotkop feat. Liezel Pieters - HKGK
Альбом HKGK
дата релиза
24-06-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.