Adam Tas - Gaan sê vir die Angels Lyrics

Lyrics Gaan sê vir die Angels - Adam Tas



Begrawe vir my in die Platteland.
Gooi my kissie toe met Bosveld sand.
Met geen lig wat skyn.
Begrawe vir my in die Platteland.
Balsem vir my met Oil of Ole.
Sit pennies op my vir tolgeld daarbo.
En los vir my, daar doer ... in die Platteland.
Gaan vir die Angels, gaan vir die Angels.
Gaan vir Angels, ek is op pad na bo.
Gaan vir die Angels, gaan vir die Angels.
Gaan vir Angels, ek is op pad na bo.
As die Here my kom haal op 'n dag soos die.
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug.
Sal ek rustig slaap, daar doer ... in die Platteland.
En gee my goed vir die wat dit soek.
Los net my kierie, my skoene en my hoed.
Vergeet van my.
Begrawe vir my in die Platteland.
Gaan vir die Angels, gaan vir die Angels.
Gaan vir Angels, ek is op pad na bo.
Gaan vir die Angels, gaan vir die Angels.
Gaan vir Angels, ek is op pad na bo.
Gaan begrawe my, in die Platteland.
Gooi my kissie toe met Bosveld sand.



Writer(s): Adam Tas


Adam Tas - Storm Van Liefde
Album Storm Van Liefde
date of release
27-08-2010




Attention! Feel free to leave feedback.