Ampie - Hey, Elaine..! Lyrics

Lyrics Hey, Elaine..! - Ampie



Daar was ń Didi sy't ń bietjie te veel gepraat
En Lariza sy was cool maar ń Klein bietjie mal
Ag ek bedoel dit Nie lelik nie, ja ons almal het ons trots
Maar Sam het my seergemaak en my gespot
En daar was Cindy, Ja, Cindy sy was net daai een aand
En Jeannie sy was nice, tot Haar pa my dood wou maak
Ek gee toe, ek het al te diep in die bottel gekyk
Maar na al die jare weet ek jy's lief vir my Elaine
Jy's beter as ń lyn cocaine
Jy's soeter as ń brandewyn
Lekkerder in die mond, as ń gauloise Blond
Dis net ek, jy, Shiloh en ons tweede hond, Elaine
Daar was ń Danielle, Elizma en Rochelle
Maar is vinnig daar weg met my beste pêl
Weet jy raak kwaad vir my
ek moet lewe kry
Maar na al die jare weet ek jy's lief vir my, Elaine
Jy's beter as ń lyn cocaine
Jy's soeter as ń brandewyn
Lekkerder in die mond, as ń gauloise Blond
Dis net ek, jy, Shiloh en ons tweede hond, Elaine
Jy is ń lig vir my, ek glo in jou, want jy glo in my
Ek's sat van die kommer, moeg alleen gedrink
Hoekom so moeg, hoekom so ernstig
Ons geluk staan nou net buite die deur
Kan ons vir ewig soen, iets wat ons almal wil doen
Iets wat ons almal bedoel, iets wat ons almal kan voel
Ek dit nou reguit, my lewe's baie beter met jou in dit, Elaine
Jy's beter as ń lyn cocaine
Jy's soeter as ń brandewyn
Lekkerder in die mond, as ń gauloise Blond
Dis net ek, jy, Shiloh en ons tweede hond, Elaine
Ooh Elaine, Ooh Elaine



Writer(s): Ampie Du Preez


Ampie - Hey, Elaine..!
Album Hey, Elaine..!
date of release
04-12-2020




Attention! Feel free to leave feedback.