Lyrics Waarheen Vandaan - Andries Bezuidenhout
Wie't
nou
tyd
vir
reguit
ry
Wie't
nou
tyd
vir
mik
Wie't
nou
tyd
vir
nadink
Om
te
weeg
of
te
wik
Daar's
ʼn
kode
in
die
wolke
Raaisels
in
die
see
ʼn
Antwoord
wat
weier
om
ʼn
vraag
te
gee
Waarheen
gaan
ons
en
waar
kom
ons
vandaan
Wat
is
dit
waaraan
ons
dan
so
swaar
dra
Ek
bring
ʼn
boodskap
van
die
gode
Maar
niemand
wil
hoor
nie
Iemand
moet
weet
Maar
niemand
wil
sê
nie
Water
uit
ʼn
klip,
vuur
in
die
lug
Vlerke
is
vir
sleep
en
voete
is
vir
vlug
Waarheen
gaan
ons
en
waar
kom
ons
vandaan
Wat
is
dit
waaraan
ons
dan
so
swaar
dra
Van
my
pa
het
ek
ʼn
atlas
gekry
En
van
my
ma
ʼn
kompas
Albei
het
iewers
agtergebly
In
ʼn
trommel
of
ʼn
kas
Waarheen
gaan
ons
en
waar
kom
ons
vandaan
Wat
is
dit
waaraan
ons
dan
so
swaar
dra
Al
aan
die
een
kant
en
die
ander
kant
ook
maar
Kortpad
of
langpad,
wanneer
kom
ons
aan
Waarheen
gaan
ons
en
waar
kom
ons
vandaan
Wat
is
dit
waaraan
ons
dan
so
swaar
dra
1 Spoorlangs
2 Tussen Hogsback en Keiskammahoek
3 Klavierles by Mev Kaplan
4 Familieruine
5 Umasizakhe
6 Die Ballade van Andrew Rennie Pringle
7 Die Volgende Oggend
8 Duskant Doodstil
9 Nie Jou Skuld Nie
10 Lied vir 'n Kind Wat Nooit Gebore Sal Word Nie
11 Stranddroom
12 Waarheen Vandaan
13 Linte Vir Twee Trourokke
14 Lied Vir Dikeni
Attention! Feel free to leave feedback.