Bok van Blerk - Die Kleur Van My Vel Lyrics

Lyrics Die Kleur Van My Vel - Bok van Blerk



Na al wat ek is en wat ek kan doen
My hande draai skroewe om geld te kan soen
Ek sweet elke dag sodat ons kan bestaan
Van sewe tot vyf laat die bure vergaan
En elke man hier hou net aan om te bid
Dat daai leiers van ons nie op straat sal laat sit
Maar ek weet, dis nou my beurt
Maar hierdie hande
Hierdie hande werk vir jou
Maar my land, o hierdie land wil my nie hou



Writer(s): Johan Voster, Sean Else



Attention! Feel free to leave feedback.