Bok van Blerk - Klaar Met My Lyrics

Lyrics Klaar Met My - Bok van Blerk



'N Honderd duisend jaar gelede was ek net die grotman van die stam
En elke dag opsoek na vuur om iets te braai, ek slag vir jou 'n ram
En dit was genoeg, dit was net ons twee saam
Ons flous die man in die maan
Want hoe wil jy my hê, kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg, ek wens jy loop net weg, en jy's klaar met my
Want jy lug my op, en jy breek my af
Alles om jou wêreld te vertower, wie die laaste lag
Vra ek vir jou, wens jy loop net nou, en jy's klaar met my
Voel jy nog ooit iets vir my, of dryf jy elke dag net verder weg
Want alles wat jy doen en loop altyd uit op 'n modder gooi geveg
Hoe lank gaan dit vat, ek voel jy hou verby my
Ek voel jou mes deur my sny
Want hoe wil jy my hê, kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg, ek wens jy loop net weg, en jy's klaar met my
Want jy lug my op, en jy breek my af
Alles om jou wêreld te vertower, wie die laaste lag
Vra ek vir jou, wens jy loop net nou, en jy's klaar met my...
'N Honderd duisend jaar gelede was ek net die grotman van die stam
Maar hoe wil jy my hê, kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower, iets om mee te spog?
Wie gee jou reg, ek wens jy loop net weg, en jy's klaar met my
Want jy lug my op, en jy breek my af
Alles om jou wêreld te vertower, wie die laaste lag
Vra ek vir jou, wens jy loop net nou, en jy's klaar met my
Klaar met my
Klaar met my



Writer(s): Bok Van Blerk, Johan Voster


Bok van Blerk - Afrikanerhart
Album Afrikanerhart
date of release
05-05-2009




Attention! Feel free to leave feedback.