Bok van Blerk - Boeregirl Lyrics

Lyrics Boeregirl - Bok van Blerk



Sy luister Anton Goosen, as sy inry met haar trokkie - ah-hm
Sy dra nie baie make-up, en sy like ook nie 'n rok nie - ah-hm
Sy eet biltong en braaivleis, is 'n feit soos 'n koei
Ek kan nie ophou dink aan oor hoe ek haar sou wou soen
Su rol haar as ek kyk vir haar high heels en stywe blou Jeans
En ek val vir jou, soos die maan hierop die teer
En ek soek na jou, net nog 'n keer
Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek 'n boeregirl ...
Sy skree nie vir die W.P, want sy like nie al daai strepe - ah-hm
Sy's giftig soos 'n adder, sy sê: "kom 'n bietjie nader", o ja!
Sy vat net nooit die kortpad, maar ek sal haar leer
Hoe vinnig ons daai hart sal kry om weer te probeer
Lek my lippe, pak my tasse, stop my, niks gaan my keer
En ek val vir jou, soos die maan hierop die teer
En ek soek na jou, net nog 'n keer
Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek 'n boeregirl ...
En ek val vir jou, soos die maan hierop die teer
En ek soek na jou, net nog 'n keer
Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek
Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil
Hierdie boytjie soek
Hierdie boytjie soek
Hierdie boytjie soek 'n boeregirl ...



Writer(s): Bok Van Blerk, Henning Joubert


Bok van Blerk - Afrikanerhart
Album Afrikanerhart
date of release
05-05-2009




Attention! Feel free to leave feedback.