Dewald Wasserfall - Laat Lyrics

Lyrics Laat - Dewald Wasserfall



Laat in die aand is my hart gedaan.
Jy't my alweer so onkant gevang.
Jou woorde verander in dolke wat sny tot op die been.
Ek wil weet, wat gebeur het.
Dat jou liefde soveel seer het.
Ek weet hierdie stad kan jou laat vergeet, wie jy rêrig is.
Maar moet net weet:
Het jy dit bedoel toe jy jy voel veilig hier by my?
Ek wil weet, wat gebeur het.
Dat jou liefde soveel seer het.
En waar's jy nou, dat ek alleen is?
Dis so koud hier, as ek jou mis.
En jy't nou alles, wat ek belowe het.
So waar's jy, nou dat ek jou nodig het?



Writer(s): Dewald Wasserfall, Johan Vorster


Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
Album Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
date of release
28-07-2012



Attention! Feel free to leave feedback.